GHOEMA 2017
KATEGORIE-WENNERS

  • ALBUM VAN DIE JAAR

    MY HART BLY IN 'N TAAL
    REFENTSE
    VERVAARDIGERS: SEAN BUTLER / FRANCOIS STEYN

  • MANLIKE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR

    REFENTSE

  • VROULIKE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR

    FRANJA DU PLESSIS

  • GROEP VAN DIE JAAR

    ADAM

  • BESTE NUWELING VAN DIE JAAR

    MY VERHAAL
    FRANJA DU PLESSIS

  • DIGITALE ALBUM VAN DIE JAAR

    MY HART BLY IN 'N TAAL
    REFENTSE
    VERVAARDIGERS: SEAN BUTLER / FRANCOIS STEYN

  • DIGITALE LIEDJIE VAN DIE JAAR

    COOL SOOS KOOS KOMBUIS
    SNOTKOP
    SKRYWERS: FRANCOIS HENNING/ADOLF VORSTER/DON KELLY/DIRK VAN NIEKERK

  • LUITOON VAN DIE JAAR

    BLOU
    LAURIKA RAUCH & LOKI ROTHMAN

  • GEWILDSTE LIEDJIE VAN DIE JAAR

    COOL SOOS KOOS KOMBUIS
    SNOTKOP
    SKRYWERS: FRANCOIS HENNING/ADOLF VORSTER/DON KELLY/DIRK VAN NIEKERK

  • BESTE LIEDJIE VAN DIE JAAR

    DIE WÊRELD BINNE MY
    JOSHUA NA DIE REËN
    SKRYWER: JOSHUA NA DIE REËN (JACQUES DE VILLIERS)

  • BESTE AFRIKAANSE HIP-HOP LIEDJIE VAN DIE JAAR

    BENE LAM
    EARLY B
    SKRYWER: EARLY B

  • BESTE POP‐ALBUM DEUR 'N MANLIKE KUNSTENAAR

    SAL JY MET MY DANS?
    KURT DARREN

  • BESTE POP‐ALBUM DEUR 'N VROULIKE KUNSTENAAR

    AS JY WEET DIS LIEFDE
    CHARLIZE BERG

  • BESTE KONTEMPORÊRE-ALBUM DEUR 'N MANLIKE KUNSTENAAR

    DIE WÊRELD BINNE MY
    JOSHUA NA DIE REËN

  • BESTE KONTEMPORÊRE-ALBUM DEUR 'N VROULIKE KUNSTENAAR

    DIE REIS
    LAURIKA RAUCH

  • BESTE ALBUM DEUR 'N DUO OF GROEP

    HOOGTEVREES
    ADAM

  • BESTE GEESTELIKE ALBUM

    DANS
    DUIS:LIG

  • BESTE KINDER‐ALBUM OF -DVD

    JONKMAN EN BAARTMAN SING NUWE LAWWE LIEDJIES
    JONKMAN EN BAARTMAN

  • BESTE ALTERNATIEWE ALBUM

    DIE AANDBLOM 13
    ARNO CARSTENS

  • BESTE INSTRUMENTALE ALBUM

    WOORD'LOOS REEKS: LIEFDE
    SEAN BUTLER

  • BESTE BOEREMUSIEK-ALBUM OF TRADISIONELE MUSIEKALBUM

    KOEDOE BUL
    ROOIES

    DIE JALOERSBOKKIES: PIEKNIEKLIEDJIES
    DIE JALOERSBOKKIES

  • BESTE LIGTE KLASSIEKE AFRIKAANSE ALBUM

    KOSMOS
    CON GRAZIA

  • BESTE COUNTRY‐ALBUM

    ONGELOOFLIK
    JENNIFER ZAMUDIO

  • BESTE MUSIEKVIDEO

    VIR LIEFDE
    JAY EN LIANIE MAY
    REGIE: GERHARD VAN ROOYEN

  • BESTE LIEDJIESKRYWER

    JOHAN VORSTER

  • BESTE VERVAARDIGER

    JACONELL MOUTON

    COENIE DE VILLIERS

  • ERE TOEKENNING: BAANBREKER

    TALIEP PETERSEN

  • ERE-TOEKENNING: BESTE VERKOPER

    MY HART BLY IN 'N TAAL
    REFENTSE

  • PUBLIEK SE GUNSTELING MANLIKE KUNSTENAAR

    JUAN BOUCHER

  • PUBLIEK SE GUNSTELING VROULIKE KUNSTENAAR

    JENNIFER ZAMUDIO

  • PUBLIEK SE GUNSTELING DUO OF GROEP

    TWEE