Inskrywings is oop vanaf 02 Oktober 2017 en sluit op 24 November 2017.

BELANGRIKE KENNISGEWING

Inskrywings vir Kategorie 11:  Beste Hip Hop Liedjie van die Jaar:

A.g.v ‘n onvermybare vertraging open die inskrywings  eers op

01 November 2017 en sluit op 15 Desember 2017.

Baie dankie – ons sien uit om jou/julle inskrywings te ontvang!

BELANGRIKE KENNISGEWING!

Die info-video is vervaardig voordat die inskrywings geopen het.

Daar is die volgende aanpassing op die inskryfvorm gemaak:

Die kolom en ry waarin die ‘handtekening-regmerk’ verskyn is nou D100.

 

 

Kliek op die onderstaande skakels om die Ghoema Inskryfvorm asook die Amptelike Kriteria, Reëls en Regulasies blad af te laai. 

 

GHOEMA 2018 Inskryfvorm

GHOEMA 2018 Amptelike Kriteria, Reëls, Regulasies