KANDIDATE VIR PUBLIEK SE GUNSTELING
MANLIKE / VROULIKE KUNSTENAAR / GROEP VAN DIE JAAR

 

SMS DIE STEMKODE NA 39952! R2.00 per sms

PM = publiek manlik     PV = publiek vroulik    PDG = publiek duo groep

Stemkode

GUNSTELING MANLIK

SMS PM1 NA 39952 ADAM TAS
SMS PM2 NA 39952 ALMERO
SMS PM3 NA 39952 ARMAND STEENKAMP
SMS PM4 NA 39952 ATLANTISEERS
SMS PM5 NA 39952 BRENDAN PEYPER
SMS PM6 NA 39952 COENIE DE VILLIERS
SMS PM7 NA 39952 DIRK VAN DER WESTHUIZEN
SMS PM8 NA 39952 DU PREEZ STOLTZ
SMS PM9 NA 39952 EARLY B
SMS PM10 NA 39952 ELVIS BLUE
SMS PM11 NA 39952 GERT KOEVERT
SMS PM12 NA 39952 HEMELBESEM
SMS PM13 NA 39952 IBRAHIM KHALIL SHIHAB
SMS PM14 NA 39952 IVAN ROUX
SMS PM15 NA 39952 JAN BLOHM
SMS PM16 NA 39952 JEROME REX
SMS PM17 NA 39952 JOE FOSTER
SMS PM18 NA 39952 MANIE JACKSON
SMS PM19 NA 39952 PIET BOTHA
SMS PM20 NA 39952 PIETMAN GELDENHUYS
SMS PM21 NA 39952 REFENTSE
SMS PM22 NA 39952 ROCCO DE VILLIERS
SMS PM23 NA 39952 SNOTKOP
SMS PM24 NA 39952 VERNON BARNARD
SMS PM25 NA 39952 VINCENT GORDON
 

 

Stemkode

GUNSTELING VROULIK

SMS PV1 NA 39952 AMOR VITTONE
SMS PV2 NA 39952 CORDELIA
SMS PV3 NA 39952 DEMI LEE MOORE
SMS PV4 NA 39952 ELIZMA THERON
SMS PV5 NA 39952 FRANJA DU PLESSIS
SMS PV6 NA 39952 JENNIFER ZAMUDIO
SMS PV7 NA 39952 LIEZEL MARSHALL
SMS PV8 NA 39952 LIZANNE BARNARD
SMS PV9 NA 39952 LIZELLE LE ROUX
SMS PV10 NA 39952 ROSEY DIE RAPPER
SMS PV11 NA 39952 TARRYN LAMB
SMS PV12 NA 39952 VERONA
SMS PV13 NA 39952 YOMA
 

 

Stemkode

GUNSTELING GROEP

SMS PDG1 NA 39952 4 WERKE
SMS PDG2 NA 39952 ADAM
SMS PDG3 NA 39952 BRIAN NIEUWOUDT & FRED RHEEDER
SMS PDG4 NA 39952 BUSTER & BELLA
SMS PDG5 NA 39952 CH2
SMS PDG6 NA 39952 CLARICE & DIE REËNBOOGKIDZ
SMS PDG7 NA 39952 DOUVOORDAG
SMS PDG8 NA 39952 KLIKKERLAND
SMS PDG9 NA 39952 S1
SMS PDG10 NA 39952 SERENADE
SMS PDG11 NA 39952 STRAATLIGKINDERS
SMS PDG12 NA 39952 TWEE
SMS PDG13 NA 39952 VATVAS DANSORKES

 

Bepalings en Voorwaardes geld:

  • Stemming deur die publiek word slegs vir bostaande 3 kategorieë geopen – hulle is:
  • Kategorie 37:  Publiek se Gunsteling Manlike Kunstenaar
  • Kategorie 38:  Publiek se Gunsteling Vroulike Kunstenaar
  • Kategorie 39:  Publiek se Gunsteling Duo of Groep
  • Die kandidate vir hierdie 3 kategorieë moet ’n benoemde wees wat ’n album en/of ’n liedjie(s) ingeskryf het, maar hulle moet voltydse uitvoerende kunstenaars/duos/groepe wees.
  • Geen vervaardiger of liedjieskrywer (tensy benoem vir ’n album) kwalfiseer vir hierdie kategorieë nie;
  • Geen kunstenaar/duo/groep wat slegs vir (‘n) musiekvideo(s) benoem is, kwalifiseer vir hierdie kategorieë nie;
  • Hierdie kategorieë word nie beoordeel nie, maar word slegs via ’n publieke stemproses bepaal. Die formaat van die stemproses sowel as die maatskappy wat dit bedryf moet elke jaar omskryf word en mag van jaar na jaar verskil.
  • Stemming open om 09:00 op 28 Februarie 2019 en sluit om 24:00 op 28 Maart 2019 en daar kan slegs via ‘n sms gestem word;
  • Die publiek kan soveel keer stem soos wat hulle wil ongeag die selfoonnommer betrokke en een (1) sms ontvang is gelyk aan een (1) stem vir die betrokke kandidaat;
  • Een persoon kan vir verskeie kandidate stem;
  • Die koste verbonde is R2,00 per sms;
  • Die maatskappy wat die stemproses bedryf verskaf die uitslag via ‘n finale Excel-spreadsheet met alle relevante statistieke aangedui en dit word as sulks deur die Ghoema Musiek Trust se ouditeur bekragtig;
  • Die trofee word toegeken aan die kandidaat wat die meeste stemme in elke onderskeie kategorie verwerf het;
  • Indien daar 2 of meer kandidate is wat dieselfde aantal stemme verwerf het, sal elke kandidaat die toekenning gesamentlik ontvang;
  • Die besluite van die Ghoema Musiek Trust aangaande hierdie 3 kategorieë is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.